Local newsNewsSchool sportSchoolsSport
Kennies maak rugbygeskiedenis
Hulle is die enigste skool in die Goue Leeus Liga met al vier hul A-spanne in die finaal.
Laerskool Kenmare het vanjaar rugbygeskiedenis gemaak.
Hulle is die enigste skool in die Goue Leeus Liga wat al vier hul A-spanne na die Goue Leeus Super Liga-finaal toe stuur.
Morné Kruger, die skool se rugbyorganiseerder, het gesê dat so ‘n prestasie nie vanself kom nie; dit kom met harde werk oor die jare. Hy is ongelooflik trots op elke seun en afrigter, en sê vir hulle dankie vir al hul harde werk deur die jaar.
See also:
•Goue Leeus-sewestoernooi die naweek
•Kenmare-atlete vir Gauteng-span gekies
•[FOTO’s] Kenmare se kekkelbekkies
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

