NewsSchool sportSchoolsSport
Plaaslike onderwyser is ook ‘n Cravenweek-hulpafrigter
Onderwyser gekies as hulpafrigter vir Goue Leeus-span.
Eugene Grobler, hoof van Laerskool Millennium is behoorlik in sy skik met een van sy personeellede.
Sibusiso Khumalo, ‘n assistentonderwyser by die skool is onlangs gekies as hulpafrigter vir die o.13A Goue Leeus-span.
Die span gaan gedurende die winterskoolvankansie by Paarl Boys High in die Paarl in die Suid-Kaap aan die Craven Rugbyweek deelneem.
“Millies is baie opgewonde saam met Sibusiso. Ons is altyd trots op personeel wat buite die skool ook presteer,” het Eugene gesê.
Soortgelyke artikels:
•Millennium Primary welcomes their Grade 1’s
•Prestasies tot in die volgende millennium
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
