Local newsNewsSchools
Boereoorlog drama presteer by ATKV
Hoërskool Noordheuwel se toneelspelers het onlangs in die ATKV-Streeksfinaal deelgeneem.
Hoërskool Noordheuwel se toneelstuk Dubbelloop, het besonders presteer tydens die ATKV-Streeksfinaal.
Die stuk gaan oor die Boereoorlog, en het derde plek bereik.
Die volgende leerlinge was deel van die toneelstuk, en het gewys dat hul toneel kan speel: MC Steenkamp (Graad 12), Annelie Smith (Graad 12), Robert Kruger (Graad 10), Robin-Lee Venter (Graad 12), Ruan van der Merwe (Graad 10) en Dillen Breitenbach (Graad 9).
Lees ook:
•Nories sê vaarwel aan geliefde hekwag
•New York se liggies blink helder vir leerlinge
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
