NewsSchool sportSchoolsSport
Nories-netbalmeisies ‘n trappie bo die res
Vyf netbalmeisies het provinsiale vlak bereik.
‘n Aantal Hoërskool Noordheuwel-netbalmeisies, asook hul o.17-afrigter, het met hul prestasies provinsiale vlak bereik.
Hulle het ook verskeie toekennings ontvang. Jamie-Leigh Venter, o.16, het silwer gekry, Larize Jacobs, o.18, goud, Juné Fouche, o.18, silwer, Jolanie Holtzhausen, o.18, het vierde plek behaal en die o.17-afrigter, Adine Adriaanse, het silwer gekry.
Lees verder:
Boereoorlog drama presteer by ATKV
New York se liggies blink helder vir leerlinge
Hoërskool Noordheuwel se Cheerleaders in aksie
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
