Editor's choiceNewsSchools
Protie se eie Koekedoor
As deel van die Protie Plaasjolfees, was daar 'n Klein Koekedoor kompetisie.
Op 27 Augustus het Laerskool Protearif hul jaarlikse Protie Plaasjolfees gehou, en dit was ‘n dag vol pret.
Daar was kamele, springkastele, stalletjies, sandkuns, lekker musiek en ‘n Klein Koekedoor kompetisie, wat deur Sonica Smit gewen is.
Lees ook:
Blisters4Bibles skop by Laerskool Protearif af
Protearif se Graad R’e klim en klouter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



