Local newsNewsSchool sportSport
Kennies wen D2-liga
Die o.11A-seunshokkiespan het die D2-liga gewen.
Laerskool Kenmare se onder 11A-seunshokkiespan het die Gauteng D2-hokkieliga gewen.
Die span het ‘n totaal van 10 wedstryde gespeel, en net een verloor.
Die D2-liga bestaan uit agt skole in die seunsliga, wat die gebied van Krugersdorp tot Carletonville dek.
Laerskool Kenmare het teen Monument Primary in die finaal gespeel, en 2–0 gewen.
Lees ook:
•Local school excels at RACA eisteddfod
•Magaliesburg Secondary School wins at Ubuntu Festival
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
