Editor's choiceNewsSchools
Tannie Carina inspireer Nories
Carina het Nories geïnspireer om soveel as moontlik te lees.
Groot opgewondenheid het hierdie week by Noordskool geheers toe die bekende skrywer, Carina Diedericks, al die pad van Stellenbosch af gekom het om met die leerlinge te gesels.
Sy is veral bekend vir die gewilde Thomas@-boeke en het staaltjies uit ’n paar van hierdie boeke vertel. Carina het Nories geïnspireer om soveel as moontlik te lees.
Gelukkig het LAPA Uitgewers terselfdertyd ’n boekuitstalling by die skool gehou waar almal hulle kon verlustig in al die heerlike leesgenot en ook boeke kon koop.
Lees verder:
Noordskool se netbalsterre skitter
Vyf van Noordskool op pad kampioenskappe toe
Knapgedaan vir Noordskool se sportster
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
