Editor's choiceNewsSchools

Noordskool se leiers vir 2017

Die nuwe leiers is onlangs aangekondig.

Laerskool Krugersdorp-Noord het onlangs hulle nuwe senior leiers vir 2017 aangekondig.

Tydens die geleentheid is hulle hoofleiers ook bekend gemaak.

At Hattingh en Ryno Herbst is aangewys as onderhoofseuns en Eben Peyper as hul hoofseun. Jade Niemand en De’Niel Storm is as onderhoofdogters aangewys en Miané le Roux is hul 2017-hoofdogter.

Laerskool Krugersdorp Noord se nuwe leiers vir 2017. Foto: Status Studio.
Laerskool Krugersdorp Noord se nuwe leiers vir 2017. Foto: Status Studio.

Die ander leiers is Kihara Bekker, Liancé Botes, Chrystal Bothma, Christi Brand, Kylie Burger, Ricardo Correia, Arno du Preez, Melinique Ellis, Jackie Eloff, Deon-Divan Groenewald, Charlé Hamman, Chanel Jacobs, Charl Kunz, Monique Labuschagne, Bonolo Legodi, Sharizma Liebenberg, De Wet Martins, Aiden Muller, Corné Nel, Louria Nel, Alecia Nieman, Franco Niemandt, Duncan Nortje, Elsubi Pretorius, Jana Reichel, Anel Reynolds, Kylie Snyman, Dané Steyn, Desiree Swarts, Sheldon van den Berg, Reuben van der Merwe, Ruan van Niekerk, Kaylean van Rooyen, Dané Visser en Johan Visser.

Die News wens die leerders sterkte toe vir die nuwe jaar.

Soortgelyke artikels

Noordskool sluit jaar met sukses 

Knapgedaan vir Noordskool se sportster

Ontmoet Noordskool se mooistes

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Janine Viljoen

Janine Viljoen is a seasoned journalist with more than 17 years’ experience. She has worked as a newspaper editor, mentored numerous journalism students, and is currently the sub-editor for the award-winning Caxton Joburg West publications. Her passion lies in developing young journalists and telling compelling human-interest stories.
Back to top button