Editor's choiceNewsSchools

Monnas stel twee nuwe onnies aan

"Monnas sien uit na die bydraes wat hulle op bestuursvlak sowel as sportgebied gaan lewer."

Na aan die einde van die skooljaar het Hoërskool Monument besluit om twee nuwe onderwysers by die skool se personeel te voeg.

Hulle is die reeds bekende onderwyser Rinus de Jager, en Gert Lindeque. Rinus is sal in Januarie as adjunkhoof by Monnas aansluit.

Gert Lindeque is as dissiplinêre hoof van Hoërskool Monument aangestel en sal aan die begin van die 2017-skooljaar by die personeel aansluit.  Foto: Hoërskool Monument
Gert Lindeque is as dissiplinêre hoof van Hoërskool Monument aangestel en sal aan die begin van die 2017-skooljaar by die personeel aansluit.
Foto: Hoërskool Monument

“Die skool is opgewonde oor Rinus se aanstelling, veral oor die bydraes wat hy in die verlede gelewer het, asook dié wat hy in die toekoms sal lewer,” het Eben Vermaas, woordvoerder van Monnas gesê.

Gert, wat ook in die nuwe jaar by die skool begin, sal as dissiplinêre hoof bekend staan.

“Monnas sien uit na die bydrae wat hy op bestuursvlak sowel as sportgebied gaan lewer.”

Lees ook:

Monnas onthou TT Cloete

Monnas groet voormalige skoolhoof

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button