Die Gautengse Onderwysdepartement het onlangs Hoërskool Noordheuwel as die beste akademiese skool in die Gauteng-Wes Distrik aangewys. Die skool het ook die titel Sportskool van die Jaar tydens ‘n spesiale funksie verower. Nories is tans sewende in Gauteng wat matriekuitslae betref. Die skool het ‘n pragtrofee vir hul prestasie tydens dié spesiale funksie ontvang.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes:
Randfontein Herald, Roodepoort Record, Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
