Die oulike haasbekkies van Laerskool Kenmare, Paardekraal, Ebenhaeser, Curro Krugersdorp sowel as Alma Mater Akademie het met die News se Jaco Human gesels oor hul eerste dag van groot skool. Die oulike kinders het al te lekker met Jaco gesels oor hoe hulle dag gaan verloop, wat hulle wil word as hulle eendag groot is en waaroor hulle die meeste uitsien van groot skool.
Kyk gerus die oulike video hier:
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
