NewsSchools

Nomineer jou skool en wen saam met Cradlestone

In Februarie is daar baie opwindende kompetisies by Cradlestone Mall en een van hulle kan vir jou skool R250 000 wen.

Kopers en skole kan uitsien na Cradlestone Mall se nuwe kompetisie in Februarie.

Indien jy in Februarie R250 of meer by enige winkel spandeer, kan jy jou naam op jou strokie skryf en dit in die inskrywingsboks gooi.

Op 2 Maart gaan die winkelsentrum ‘n datum in Februarie kies en almal wat op daardie dag ingeskryf het kan dan hul inkopies vir daardie dag terugwen.

Behalwe vir die groot besparings in Februarie het die sentrumbestuur deur hul Cradle Care-inisiatief besluit om R250 000 aan ‘n skool in die area te skenk.

As jy wil hê jou skool moet wen kan jy na die winkelsentrum toe gaan en jou skool nomineer. Enige skool binne ‘n 25km-radius van die winkelsentrum af kan genomineer word en die een met die meeste stemme kan die geld wen.

Een gelukkige persoon kan ook R100 000 wen.

Gaan maak dus gerus ‘n draai by die sentrum.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at  krugersdorpnews@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button