NewsSchools

Die Kennies Fees is op pad

Jak de Priester, Snotkop en Deon Groot gaan by die Kennies Fees op 8 Junie optree.

Laerskool Kenmare maak gereed vir ‘n groot kuier tydens hul komende Kennies Fees.

Bekendes soos Jak de Priester, Snotkop en Deon Groot sal deur die dag by die Kennies Fees op 8 Junie te sien wees.

Maak seker jy kry betyds jou kaartjie!

Gewone toegang is R100, R50 word per koelhouer gehef en VIP-kaartjies kos R300. Behalwe vir die kunstenaars sal daar ook stalletjies, ‘n pretpark, en kosstalletjies wees.

Kontak gerus vir Iza Loubser by iza@kennies.co.za vir enige navrae.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button