NewsSchools

VIDEO: Boodskap van Nories-hoof

Hoërskool Noordheuwel se hoof praat oor die nuutste verwikkelinge in die grendeltyd.

Dawie Kriel, Hoërskool Noordheuwel se hoof het ouers op die skool se Facebook-blad gerus gestel dat die Graad 12’s op koers is om uitstekende uitslae teen die einde van die jaar te behaal.

Hy het onder andere ook oor die nuutste verwikkelinge gesels, soos die president se besluit om skole weer vir ‘n kort tyd te sluit, en uitgebrei oor die matrieks se voorbereiding, hoe Covid-19 regulasies wat toegepas is goed gewerk het en dat die Graad 8’s asook die Graad 9’s saam met die Graad 11’s en 12’s op 24 Augustus sal terugkeer skool toe.

Kyk hier na sy volledige boodskap:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.
Back to top button