NewsSchools

KYK: Kennies se Graad 7’s opgewonde oor die hoërskool

Met hoërskool wat nou op hulle wag het die Kennies-groep van 2020 vertel wat hulle die meeste gaan mis van hul laerskooldae.

So maak nog ‘n groep klaar na sewe jaar in die laerskool.

Met hoërskool wat nou op hulle wag het die Kennies-groep van 2020 vertel wat hulle die meeste gaan mis van hul laerskooldae.

Vir Viandré van Loggenberg is dit, “Al die vriende, die lekker sport en die gees”.

Hoofdogter Ilanie Kruger het dit so verduidelik: “Waarna ek die meeste uitsien in 2021 is die nuwe uitdagings, om nuwe vriende te maak en al die nuwe onderwysers te ontmoet”.

Hanri Pretorius is vol hoop vir die hoërskool en het gesê, “Ek sien uit na my atletiek, my hokkie en om nuwe vriende te maak in die hoërskool.”

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button