Die nuwe matriekgroep van 2021 by Hoërskool Noordheuwel (die 2020 Graad 11-groep) is gereeld vir hul finale jaar op skool.
Hulle beplan om in die klas en op die sportveld goed te presteer.
Ek verwag dat 2021 ‘n jaar vol uitdagings sal wees,” het Kaylynn Kalil gesê, en bygevoeg, “Maar ek is seker, ek en al die ander matriekleerders gaan dit met albei hande aangryp. Indien ek dié jaar alles in my vermoë doen om te presteer, sal ek in ‘n goeie toekoms instap.”
Wayne Swanepoel se doelwitte is om sy beste in sy akademie te gee en voluit te lewe in sy matriekjaar.
Deacon Nortman het dit so gestel:”Ek wil vanjaar ‘n nuwe vlak van leierskap bereik om vir die jonger mense in die skool en buite te wys dat jong mense ‘n verskil kan maak”.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.
Clinton Botha
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.