Local newsNews
Shanré is die News se Solve It Squad-wenner vir Januarie
Die negejarige is die News se Solve It Squad-wenner vir Januarie.
Die Januarie-wenner van die News se Solve It Squad-kompetisie is Shanré van Eck.
Die negejarige Shanré en sy agtjarige sussie het albei vir die kompetisie ingeskryf. Ongelukkig kan net een deelnemer ‘n geskenk ontvang maar hulle het vertel dat hulle dit vreeslik geniet het om in te kleur en dat hulle twee die prys gaan deel.
Shanré het speelgoed, inkleurboeke en nog meer in sy wennerspakkie gekry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
