CrimeLocal news
Diefstal bo aan die lys met 14 insidente – EPR
Meeste van die insidente het plaasgevind by besighede en was as gevolg van diefstal, huisbraak, saakbeskadeging en roof.
EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 36 insidente van Maandag, 3 Oktober tot Sondag, 9 Oktober gerapporteer is.
Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 19 insidente by besighede en 17 by woonpersele plaasgevind.
Diefstal was bo aan die lys met 14 insidente, gevolg deur huisbraak, saakbeskadeging en roof wat gesamentlik bo aan die lys was met vyf insidente elk.
EPR se volledige verslag:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
