LettersOpinion

Gretha Wiid se skrywe oor homoseksuele …

Johannes Esterhuizen van Krugersdorp skryf:

Gretha Wiid se skrywe in die 14 Mei-uitgawe van Rapport het betrekking.

Sy beweer haar jonger broer speel vir die ‘ander span’ omdat haar pa die broer mishandel het en nie liefde gegee het nie. “Nee” sê die broer. “Ek is nooit gemolesteer of mishandel deur my ouers nie”.

In haar vyfde paragraaf sê sy sy stem glad nie saam dat mense gay gebore word nie.

Matteus 19:12 word in drie dele vervat. Die eerste deel glo ek is die homoseksuele persoon. Die tweede deel is Deut 23:1. Die derde en laaste deel is: “Ek het myself onbekwaam gemaak om te trou ter wille van die koninkryk van die hemele” – 1 Kor 7:8-9.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button