Die swart gemeenskap beskuldig vir my daagliks dat ek hulle grond gesteel het saam met, volgens hulle, “die apartheidsregering”.
Dit is duidelik ‘n leuen, hoekom? Ek kom in 1652 hier in die suidpunt van die Afrika-kontinent aan. Hulle, die swart gemeenskap kom hier in die suidpunt in 1752, presies 100 jaar na my aan. Die grond het ek met bloed gekoop, van Kaapland tot bo in die Noorde. Van die Weste tot die Ooste. Vra Dingaan.
Apartheid het nooit in my woordeskat voorgekom nie. Afsonder en afgesonder wel (Ester 3:8).
Die brandweerwa gaan uit om ‘n brand te blus – daar aangekom word dit met klippe gegooi en die personeel aangerand en beroof. Die ambulans word uitgeroep – by die betrokke adres word die ambulanspersoneel aangerand en beroof.
Moord en roof, verkragting en moord, ook op kinders. Daar word regter Mabel Jansen gekruisig omdat sy uit ondervinding gesê het dit in die swart gemeenskap se gene is. Helen Zille word gekruisig omdat sy getwiet het dat elke donker wolk (kolonialisme) ‘n silwer randjie het. Nou vra ek: “Het Zuma en Malema ‘n silwer randjie?”
Daar is Vicky Momberg, haar handsak word op die hoek van Handbag and Snatching Street deur ‘n swart man geroof. Sy betaal tot vandag toe nog aan daardie skade.
Desmond Tutu, ‘n Godsgeleerde gee op TV vir die wêreld om te sien die groenlig vir genadedood (selfmoord). ‘n Ware Christen gee die rooilig.
“Nie almal wat sê: Here, Here sal die Koninkryk van God ingaan nie,” – Mat 7:21.
