Editor's choiceSchool sportSport

Nories Cheerleaders bring goud terug

Noordheuwel se Cheerleaders het hul skool baie trots gemaak.

Hoërskool Noordheuwel se Cheerleaders het tydens die Julie-vakansie aan die Nasionale Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Beide Nories se spanne is nasionale wenners. Dit is die eerste keer in die geskiedenis dat albei spanne van een skool wen.

Die All-girls- en Co-ed-span het elk ‘n goud vir hul eerste plekke huis toe gebring.

Die sport is baie gewild by die skool en die leerders het almal baie trots gemaak.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button