School sportSport

Meer as 20 Mullies-krieketspelers haal Gauteng-Wes

'n Totaal van 21 Laerskool Muldersdrif-leerders is gekies vir die Gauteng-Wes-krieketspanne van o.9 tot o.13.

Laerskool Muldersdrif is baie trots op 21 krieketspelers wat onlangs verkies is tot die onderskeie Gauteng Wes-krieketspanne in die ouderdomsgroepe van o.9 tot o.13.

Die spelers is Cole Joyce, Zach Joyce, Evert van der Merwe, Luan Wohlfardt, Luan Lubbe, Markus Beyers, Ruben Smith, Lian Abrahamse, Aldre Wohlfardt, Jeorge Pretorius, Ruben Hartzenberg, Franco Gibhard, Luke de Souza, Reinhardt van Ryneveld, Keagan Murphy, Erich Helmbold, Nathan Curle, Joshua Cilliers, Schalk van Ettinger, Waldo Roets en Luhan Davel.

Lees ook: Langasems van Mullies presteer

Lees ook: Mullies eindig vierde by Ernie-toernooi

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button