School sport

Nories se Old Boys seëvier

Met die opbou na die groot wedstryd op 9 Mei, het die skole se oudspelers sterk kompetisie gelewer.

Geesdrif het hoog geloop tydens die Old Boys-wedstryd tussen Hoërskool Monument en Hoërskool Noordheuwel.

Die wedstryd het op 8 Mei op Nories se sportgronde plaasgevind, met duisende toeskouers wat die pawiljoene volgesit het.

LEES OOK: Monnas-en-Nories-derby: Old Boys-aksie skuif na Noordheuwel

Die Krugersdorp News het die wedstryd bygewoon, waar ondersteuners luidkeels vir hul gunstelingspanne gejuig het.

Spelers op die veld. Foto: Heinrich Greyling

“Die aand is koud, maar die gees is warm!” het oud-Norie en voormalige onderhoofdogter, Mathilda Steyn, gesê.

Met die blaas van die eindfluitjie het Nories met 19–17 geseëvier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Heinrich Greyling

Heinrich Greyling is a LLB student, which gives him an eye in fairness towards everything he writes about, with a passion of uncovering the truth. If the relevant information is available, he is willing to help anybody, with a keen interest in hard, crime, entertainment, municipal, human interest and automotive journalism. He is a journalist who is willing to write about anything, no matter the controversy or risks involved.
Back to top button