LANDSBERG J & 4 ANDERS & (ST4877/2018 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET,...
LANDSBERG J & 4 ANDERS & (ST4877/2018 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937 IN TERME VAN `N VERLORE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van SERTIFIKAAT VAN GEREGISTREERDE DEELTITEL NR ST4877/2018 gepasseer deur 1. MARIA ELIZABETH HARMSE, Identiteitsnommer: 670827 0002 08 4, Getroud binne gemeenskap van goedere met JAN JOHANNES HARMSE van welke gemeenskap van goedere uitgesluit is in terme van die testament van wyle JAN JOHANNES LANDSBERG geteken te Bloemfontein op 1 Oktober 2001, 2. ALETTA CORNELIA LANDSBERG, Identiteitsnommer: 820315 0604 08 2, Ongetroud, 3. OTTO HERMANUS LANDSBERG, Identiteitsnommer: 660411 5010 08 7, Ongetroud 4. GERT HENDRIK LANDSBERG, Identiteitsnommer: 730228 5641 08 3, Getroud binne gemeenskap van goedere met MACCOLEEN CARMEN LANDSBERG van welke gemeenskap van goedre uitgesluit is in terme van die testament van wyle JAN JOHANNES LANDSBERG geteken te Bloemfontein op 1 Oktober 2001, ten aansien van Deel Nr. 1 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS 61/2018 in die skema bekend as VOORSPOED WONINGS, ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te PLOT 134 BLOEMSPRUIT LANDBOU HOEWES, DISTRIK BLOEMFONTEIN, PROVINSIE VRYSTAAT, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 1 September 2025 TRANSPORTBESORGER: JACOBUS JOHANNES GROBBELAAR (LPCM 58059) JOHAN GROBBELAAR PROKUREURS 3 ARBORETUM LAAN WESTDENE BLOEMFONTEIN EPOS: [email protected] Tel: 051 4307201