GalleriesLocal sportSportSports galleries

GALLERY: Letaba verslaan Pumbas en ou manne buig die knie

In die ander wedstryd het Letaba se jongmanne die ouer garde behoorlik op hule neuse laat kyk en met 81-41 gewen.

Groot pret en ‘n dag vol rugby-plesier was Saterdag, 28 September die hoofgereg tydens ‘n gesinsdag wat deur Letaba Rugbyklub by die skougronde aangebied is.

Hoewel die tellings heeltemal akademies is, het ‘n Letaba vyftiental ‘n Bosveld Pumbas vyftiental van Hoedspruit met 52-12 verslaan.

In die ander wedstryd het Letaba se jongmanne die ouer garde behoorlik op hule neuse laat kyk en met 81-41 gewen.

Die ou manne wys egter daarop dat hulle maklik kon gewen het, maar dan sou die ‘paartie’ nie lekker gewees het nie – die jong manne sou ‘n nederlaarg baie swak verwerk het.

Gallery – Fotos: Bertus de Bruyn

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button