Local newsNews

‘…21,9 jaar om water aan te ry…’

Meneer, weet meneer hoe 'n reënmeter werk?

Met die heerlike reën wat orals uitsak en in ander dele van die land waar reën nog broodnodig is, het Letaba Herald op ‘n stukkie intressante brokkie-inligting afgekom op Facebook.

Hoe waar dit is sal ons nie weet nie.

Weet jy hoe ‘n reënmeter nou eintlik werk?

Volgens die anonieme bron weet min mense hoe ‘n reënmeter werk en word soos volg verduidelik:

‘1mm Reën is 1 liter water op 1 vierkante meter. As jy 25mm reën op jou 1 000 vierkante meter erf kry is dit 25 ton water, 1 hektaar is dit 250 ton water.

As jy ‘n 1 000 hektaar plaas het en jy kry 80mm reen is dit 800ton x 1 000 hektaar.

Dit is 800 000 ton water.

As jy nou ‘n 10 ton watertrok vat en jy ry 10 vragte elke dag sal dit 800 000/10/10/365 dae wees.

Dus sal dit jou 21,9 jaar vat om aan te ry.’

Is die bron se feite reg?

Los gerus kommentaar hier onder of op Letaba Herald se Facebook blad.

Ons hoor graag van ons landbou en weer kenners.

Lees ook:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button