Local newsNews

Trok ongeluk op Magoebaskloof eis lewe

Een persoon is vanoggend oorlede in ń ongeluk op die Magoebaskloofpas

Die ongeluk het vanoggend op die Magoebaskloofpas net voor die vulstasie gebeur.

Volgens inligting is een persoon oorlede.

“Die trok het ‘n vrag staal vervoer en was oppad na ‘n bou perseel,” is aan Letaba Herald vertel.

Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.

Verskeie groot trokke het die pas glo gebruik tydens nooddienste besig was op die ongeluks toneel.

“Dit is duidelik dat trok bestuurders hulle net glad nie aan die pad reëls steur nie. Dit nadat hulle baie bewus is van die feit dat hulle nie toegelaat word op die pad nie,” het ń bron aan Letaba Herald gesê.

*Foto verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button