NewsSchools

Plasie-spellers by landsfinaal

Saterdag, 28 Oktober het drie slimkoppe van Hoërskool Merensky aan die ATKV-Spelathonfinaal deelgeneem.

Op Saterdag, 28 Oktober het drie slimkoppe van Hoërskool Merensky aan die ATKV-Spelathonfinaal by Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, Johannesburg deelgeneem.

In die graad 9-afdeling het Manica van Schalkwyk en Mienké Lombard Limpopo verteenwoordig.

Manica van Schalkwyk en Mienké Lombard.

Anize Basson (graad 10) het lank haar man gestaan en vir ure korrek gespel, waarna die term “Tipe A-persoonlikheid” ‘n einde gemaak het aan haar segetog.

Hierdie is maar een van die vele akademiese aktiwiteite op Merensky se skinkbord waaraan elke Plasie die geleentheid het om deel te neem.

Anize Basson en Mienké Lombard.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button