Local newsNews
TZANEEN: Gemeenskap geskok na tweede vliegongeluk
Die Tzaneen omgewing was verlede week geskok toe daar berig is dat Craigh Hamman weer 'n noodlanding moes doen in die Letsitele omgewing.
Hy het geen beserings opgedoen in beide ongelukke nie.
Lees ook: LETSITELE: Pilot considered lucky after emergency landing
Sover is daar nog geen aanduiding wat die ongelukke veroorsaak het nie.

LETABA HERALD het geskakel met die vlieënier, Craigh Hamman, maar hy is nie by magte om met enige media te praat tot die ondersoeke afgehandel is nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



