NewsSchools

Spesiale toekennings word aan Larries oorhandig

Verskeie Larries het op 2 November toekennings tydens die formele prysuitdeling ontvang.

Hoflikheidstoekenning en Limpopo kleure in twee sportsoorte – Paballo Legodi.
Limpopo kleure in drie sportsoorte en sportmeisie van die jaar – Elandri Janse van Rensburg.
Limpopo kleure in drie sportsoorte – Ockert Schoeman.
Limpopo kleure in twee sportsoorte – Tebogo M’khomazi.
Skoolbesoek – 100% teenwoordig vir sewe jaar – Amukelani Nkanyani.
Limpopo kleure in vier sportsoorte – Maynard Kleynhans.
Dux Leerder – Janke Joubert.
Limpopo kleure in twee sportsoorte – Kea Maake.
Mees veelsydige leerder – Johan van den Heever.
Limpopo kleure in drie sportsoorte – Megan-Lee Mans.
Limpopo kleure in twee sportsoorte – Carel Dohse.
Limpopo kleure in twee sportsoorte – Marais Botha.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button