
Die kliniek is deur die Nederlandse afrigtingspan, onder leiding van Ambrose op Het Veld en Mike Geldenhuys (afrigter vir Sportways), aangebied. Daar was ses afrigters teenwoordigwat tydens die 2019-hokkieseisoen by die Vossies gaan hokkie afrig.
Lees: Ribbon cutting ceremony marks official opening of astro
Hul gaan die Vossies slaggereed kry vir die nuwe hokkieseisoen.

Die Vossies is baie trots op twee van hul spelers wat tydens die kliniek se prysuitdeling toekennings ontvang het: Zoë Bergmann: Beste Senior Dogter en Jana Oberholzer: Beste Vordering Senior Dogter. Baie geluk!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



