Sport
Swemmers presteer by top tien-skoleswemgala
Swemmers van Limpopo het verlede Saterdag in Tzaneen saamgetrek om hul staal in die swembad te wys. Die Herald het foto’s geneem en lesers is welkom om die foto’s wat hier in die digitale fotogalery is, af te laai en aanlyn te deel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






















































































































































