Sport

Agri Letaba bied suksesvolle gholfdag aan

Agri Letaba het Vrydag hulle jaarlikse gholfdag aangebied by Tzaneen Buiteklub.

SJ Wolvaardt en Niel Jacobs van Northern Security se span vat die eersteplek met 48 punte.
Ryan Hyde en Richard Atherstone vat die tweedeplek met 47 punte. Gevolg deur Ockert Maritz en Hansie Hoffmann met 45 punte.

HJ van Jaarsveld en Rikus Greyling is kort op hulle hake in die vyfdeplek met 43 punte gevolg deur EC Landman en Carel Minnaar wat ook 43 punte aangeteken het. Hertzog Landman en Kallie Erasmus teken ook 43 punte aan en is in die sewende plek.

Lees ook: Liefdadigheidsgholf-dag ‘n groot sukses

Dheon Marais en Johan Visagie is in die agtsteplek gevolg deur Johan Barnard en Eric Hefer in die negendeplek en Christopher Atherstone en Nic Human in die tiendeplek. Al drie hierdie spanne teken 42 punte aan.

Richard Atherstone en Ryan Hyde ontvang hulle pryse by Pieter Vorster by Agri Letaba se gholfdag wat Vrydag plaasgevind het.

EC Landman wen die naaste aan die pen kompetisie JC Buitendag wen die naaste aan die pen kompetisie op die 13de gaatjie.
Marnus Nel slaan die langste dryfhou op die vyfde bof.

HJ van Jaarsveld en Rikus Greyling het ‘n prys gewen by Agri Letaba se gholfdag wat Vrydag by Tzaneen Buiteklub plaasgevind het. Pieter Vorster oorhandig die prys.

Agri Letaba bedank graag hulle borge vir hulle ondersteuning: Agr Limpopo, Agri Technovations, Allesbeste, Agatha Saagmeule, BB Motors, Biobrix, Cut Safe, Du Roi, Ferreira, Venter, Laws en Nel, Groep 91, Granor Passi, Gravelotte Engineering, HK Houers, Henley Citrus, Ifert, Intercore, JD Fasteners, Joubert & May, Keith Lancefield, Laeveld Agrochem, Laeveld Trekkers, Lannie Motord, Lufafa, Leydsdorp BV, Mahela, Noordchem, NTT Toyota, Northern Security, Old Packhouse Distillery, Saadchem, Star Spares, Source BI , Sable & Bull, Tactical & Outfitters en Wolvaardt Boerdery.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Emelda Tintswalo Shipalana

Tintswalo Shipalana, a journalist for the Letaba Herald, has been in the media industry for over a decade. She started her journey in radio, but ended up in print which is her first love. She joined the Herald newspaper as a cadet in 2016, where she graduated with a journalism qualification from the Caxton Training Academy. She also has a qualification in Feature Writing from the University of Cape Town and a Media Management qualification from Wits University. She is completing her BA Communication Science degree with UNISA. She sleeps well at night knowing she is a voice to the voiceless and her work contributes to promoting local talent, businesses and service delivery. Her love for her community keeps her working hard every day.

Related Articles

Back to top button