Local sport

Laerskool Tzaneen rugby spog by Limpopo-kampioenskappe

Strawwe wedstryde en noue uitslae het die toon aangegee by vanjaar se rugbykampioenskappe in Polokwane.

TZANEEN – Laerskool Tzaneen se rugbyspanne het op Donderdag 18 Junie uitstekende rugby gespeel tydens die Limpopo-rugbykampioenskappe in Polokwane.

Die eerste rugbyspan het in die finaal 19-19 gelykop gespeel teen Laerskool Pietersburg-Oos en dra vanjaar die Limpopo-kroon.

Larries in aksie.

Uitslae:

o/9A: Verloor in die semi-finaal teen Laerskool Julian Muller, 0–5.

o/10B: Wen die semifinaal 7–0 teen Laerskool Ellisras en verloor in die finaal 5–7 teen Laerskool Pietersburg-Oos.

o/10A: Verloor in die finaal 0–19 teen Laerskool Pietersburg-Oos.

o/11A: Verloor in die semifinaal teen Laerskool Bosveld, 5–10.

Derde span: Wen die semifinaal 26–0 teen Laerskool Bosveld en verloor in die finaal 5–21 teen Pietersburg-Oos.

Tweede span: Wen hul semifinaal 5–0 teen Ellisras en verloor in die finaal 0–5 teen Pietersburg-Oos.

Eerste span: Wen hul semifinaal 28–22 teen Laerskool Thabazimbi en speel in die finaal gelykop, 19–19 teen Pietersburg-Oos.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Anwen Mojela

Anwen Mojela is a journalist at the Letaba Herald. She graduated with an Advanced Diploma in Journalism at the Tshwane University of Technology. Including an internship and freelancing, Anwen has four years’ experience in the field and has been a permanent name in the Herald for nearly three years. Anwen’s career highlights include a water corruption investigative story when she was an intern and delving into wildlife and nature conservation. “I became a journalist mainly to be the voice of the voiceless, especially working for a community newspaper. Helping with the bit that I can, makes choosing journalism worth it.

Related Articles

Back to top button