School sportSport

Vossie rugbyspanne vermorsel Hoërskool Louis Trichardt

Die Vossies het op 6 Mei teen Hoërskool Louis Trichardt hul liga wedstryde gespeel.

Hulle het baie goed gevaar en het al hulle wedstryde gewen.

Marnus Ferreira het die bal.

Die uitslae was soos volg: O/14A-span wen 59-5, O/15A wen 72-0, O/16A wen 74-7, tweedespan wen 74-0 en die eerstespan wen 108-7.

Louis Koen in aksie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button