School sportSport

Larries slaan af in Super 12-toernooi

Die gholfspan van Laerskool Tzaneen het onlangs aan die Super 12-gholftoernooi wat deur Laerskool Saamtrek op die Orkneygholfbaan aangebied is, deelgeneem Spanlede PJ van den Bergh, Elrich Opperman, Reinhardt Geldenhuys en Rion Opperman het die negende plek gevat.

Laerskole wat aan die toenooi deelgeneem het, was Menlopark, JJ van der Merwe, Elarduspark, Constantiapark, Fontainebleau, Orion, Middelburg, Hennopspark, Stephanus Roos, Vastrap, Kenmare, Van Riebeeckpark, Kollegepark, Pietersburg-Oos, Helderkruin, Goedehoop, Mooirivier, Rustenburg, Kruinsig, Wierdapark en Randhart gekompeteer.

Lees ook: Larries se swemspanne is die beste in die provinsie

Altesaam 92 spelers het in die 0-voorgeeformaat deelgeneem. PJ van den Bergh het ‘n 14de plek behaal, Elrick Opperman was 36ste, Reinhardt Geldenhuys was 41ste en Rion Opperman was 48ste in die toernooi.

Related Articles

 
Back to top button