Geregtigheid vir Lucky
DIE DBV (Dierebeskermings vereniging) wil ‘n baie sterk boodskap uitstuur dat dieremishandeling nie geduld sal word nie. Dit kom nadat Ellie Potgieter van die DBV ‘n saak ge-open het nadat ‘n hond ‘Lucky’, ‘n Africana hond op ‘n plaas buite Tzaneen gekry is met ‘n draad om sy nek wat diep wonde gelaat het. Die …
DIE DBV (Dierebeskermings vereniging) wil ‘n baie sterk boodskap uitstuur dat dieremishandeling nie geduld sal word nie.
Dit kom nadat Ellie Potgieter van die DBV ‘n saak ge-open het nadat ‘n hond ‘Lucky’, ‘n Africana hond op ‘n plaas buite Tzaneen gekry is met ‘n draad om sy nek wat diep wonde gelaat het.
Die landdros het die persoon skuldig bevind op alle klagte teen hom en hom agt maande trokstraf toegeken, met ‘n R2 000 boete en ‘n 5 jaar opgeskorte vonnis.
Die klag is in Maart 2013 ingedien. Volgens Ellie Potgieter was die staatsaanklaer, M.A. Heliza uitstekend.
‘Die reg het geskied en is ‘n oorwinning vir Lucky,’ sĂȘ Ellie Potgieter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.