Crime

Derde aanval in twee maande

Die derde plaasaanval in net minder as twee maande het Donderdag in die Stoffbergdistrik plaasgevind.

Fanie Grobler (68) is op die plaas oorval waar hy besig was om te werk. Hy, sy vrou Corrie en hul twee kleinkinders wat op die plaas gekuier het, is in die plaasopstal aangehou.

Beide mnr. en mev. Grobler is herhaaldelik aangerand. ’n Werknemer kon daarin slaag om hulp te ontbied en boere het die aanvallers nog op die plaas betrap.

Hulle is ure later in die veld gearresteer.

Die Grobler egpaar is na Midmed Hospitaal se ongevalle eenheid geneem vir behandeling.

Nuusflits: Twaalf val boere aan

Opvolg: Soektog na aanvallers duur voort

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button