So lyk gesteelde juwele
Sowat R350 000 se juwele is Vrydag gesteel deur twee vroue en ’n man wat hulle voorgedoen het as huiskopers.

Me. Madeleen Bellingan sê een van die vroue het haar huishulp na buite geneem om kwansuis te kyk hoe groot is die erf, terwyl die ander twee binne gewag het.
Die ander twee is op met die trappe na die hoofslaapkamer, waar hulle al die duur juwele wat hulle in die hande kon kry uitgesoek het, asook ’n kleiner kluis, met duur waardevolle juwele in.
Die groep het in ’n silwer voertuig gery, wat lyk soos ’n Renault met ’n luikrug (hatchback).
• Daar word al sedert 2010 geskryf oor groepe, gewoonlik twee vroue en ’n man, wat hulle voordoen as huiskopers en dan alles wat hulle in hul groot handsakke kan kry, steel.
Lees ander stories hier:
Update: Police finally make arrest after latest discovery
(Warning Graphic Content): Baby dumped by mother survived unscathed
Video: Voor die wind met Koningskind
Update: Baby X in place of safety
Video: The baby’s hero in blue
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
















