Crime

Foto’s: Boer skuldig aan dieremishandeling

’n Boer van Dullstroom is skuldig bevind aan dieremishandeling.

Roger Croall (plaas Kareekraal, Dullstroom) is Dinsdag skuldig bevind in die Dullstroom distrikshof oor die toestand waarin sy beeste verkeer het in Maart 2015,

Senior-inspekteur Petro Oberholzer (Middelburg DBV) het hom aangekla nadat sy beendere van dooie beeste gevind het, die beeste uiters maer was weens onvoldoende weiding en van die diere oortrek was met bosluise.

Croall is beboet met R2 000 of vier maande gevangenisstraf.

Daar is ook bepaal dat hy nooit weer lewende hawe mag aanhou nie.

Lees meer hier:

Breaking News – Help search for missing farmer

Rommelkrisis in Aerorand-Wes

Two killed in collision

Mhluzi street lights prioritised

Child dies after game drive goes wrong

My Beurt: Gerhard Rheeder

(Graphic Content) – Poachers kill lions and crocodiles

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

Back to top button