Crime

Huishulp beskuldig van diefstal

Die huishulp wat beskuldig word dat sy haar werkgewers besteel het, het versuim om haar hofdatum by te woon, waarna sy gearresteer is.

Sambu Ngwenya (56) se saak is verlede week in die landdroshof op Middelburg uitgestel, sodat sy regshulp kan bekom.

Sy het glo onder andere ’n digitale fotoraam en elektriese gereedskap gesteel.

Mnr. Shaun Jardin het op Facebook gewaarsku dat inwoners moet ligloop vir Ngwenya.

Sy het ’n vorige veroordeling vir die onwettige besit van ’n vuurwapen.

Lees ander nuus hier:

Brief maak opslae

Gepeupelreg lei tot moord

Armed robber shot at e’Mhluzi Mall

Conspiracy to rob studio 88

Sikloon is op pad!

Tracers kroeg vroegoggend deur inbrekers geteiken

VIDEO: Die voete dans by Platform Reünie

Stolen car chased on highway

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button