Crime

Vrou met dood gedreig

Die ernstige probleme met dobbelaars en smouse in Laverstraat het nou so erg geword dat dobbelaars mense met die dood begin dreig.

Me. Nicolette de Beer is raadop en het al alles probeer om die dobbelaars naby haar besigheid op die hoeke van Laver- en De Villierstraat te probeer wegkry, maar sonder sukses.

Hierdie week het een van die dobbelaars haar met die dood gedreig toe sy die area voor haar besigheid met versperringsband afgesper het.

• As jy wil kommentaar lewer of raad het vir me. De Beer se netelige situasie, stuur ’n boodskap na die Middelburg Observer se WhatsApp groep. Stuur die woord Laver, gevolg deur jou boodskap na 079 426 1396.

Lees ander nuus hier:

Pa en seun oorleef ongeluk

Gepeupelreg lei tot moord

Armed robber shot at e’Mhluzi Mall

Conspiracy to rob studio 88

Sikloon is op pad!

Tracers kroeg vroegoggend deur inbrekers geteiken

VIDEO: Die voete dans by Platform Reünie

Stolen car chased on highway

Back to top button