Crime

Rowers probeer motorfietse steel

Vier mans met balaklawas het pas probeer om motorfietse in Umfolozistraat te steel.

’n Tuinwerker het gesien wat gebeur.

Volgens sy beskrywing het vier gewapende mans, twee wit mans, een met lang hare, asook twee swart mans, waarvan een vet is, met ’n maroen 4×4 bakkie, sonder ’n kappie, die motorfietse probeer steel.

Lees ook: Motorfietse in Mosambiek gekry

Honderde gesteelde motorfietse in Mosambiek

Daar is op die noodgroepe gevra dat die mense op die uitkyk moet wees vir die bakkie, asook versigtig moet wees en hulle nie konfronteer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button