MunicipalBreaking News
Nuusflits: Bloed loop in pad af
’n Dik stroom bloedwater loop tans vanaf die HA Grové Provinsiale Hospitaal in Belfast in die straat af.

Inwoners het www.mobserver.co.za gekontak en foto’s gestuur van die bloedwater wat vanaf die hospitaal se ou ingang in Bekumusi Masangostraat (Vermooten) afloop, waar dit na regs spoel voor die Shell Motorhawe verby en verby die hospitaal se huidige inang in Dugganstraat.
Dit is nog nie duidelik wat die oorsprong van die bloedwater is nie.
Lees ander stories hier:
(Video’s) Opvolg: Is dit die moordbende
Opvolg: Skote op voertuig geskiet
Nuusflits: Jong man in kop en sy geskiet
Exclusive video of ATM Bombings at Midwater centre
Standard Bank ATM bombed at Midwater Centre
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




