Municipal

Dam styg steeds!

Die Middelburgdamvlak styg steeds geleidelik!

Die damvlak was gister 46.35% en het vanoggend op 47.12% gestaan.

Damopsigter Neels Struwig sê dat die dam wel nog bietjie styg, maar dat die inloop begin afloop.

• Die gemeenskap moet daarop let dat daar nog steeds streng waterbeperkings geld en dat mense met R1 500 beboet kan word as hulle nie by die beperkings hou nie, deur byvoorbeeld hul voertuie af te spuit of sproeiers aan te sit.

• Die damstand moet eers tussen 60% en 70% wees alvorens die stadsraad dit eers sal oorweeg om te kyk daarna om die waterbeperkings op te hef.

• Mnr. Rudolph Bouwer (Adjunk direkteur, Siviele Ingenieursdienste) sê dat die dam al hoe stadiger gaan styg, aangesien die oppervlakte al hoe groter word om te vul, hoe voller hy word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button