News

Video: Tierboskat in Kanonkop

Maak toe die ark se deure sodat die diere kan binne bly! So voel inwoners van Middelburg seker nadat nog ’n ongedierte sy verskyning op die dorp gemaak het.

Oor die jare is daar al:

•’n Vlakvark is in ’n dominee se tuin gekry.

•’n Likkewaan het die provinsiale hospitaal se gange bewandel.

•’n Bobbejaan het leerlinge op hol gehad nadat hy oor die skoolterrein gehardloop het.

•’n Inwoner se hond is geklap dat hy tol deur ’n bobbejaan.

•Daar is krokodille in ’n man se tuin gekry in Aerorand.

•’n Yslike vlakvark het in Dennesig deur ’n glasvenster gehardloop.

•’n Bruinhiëna is naby die dorp doodgery.

•’n Luiperd is naby Dennesig woonbuurt gesien.

En nou is ’n Tierboskat in Rietbokstraat (Kanonkop) gevang.

•Persone wat wilde diere opmerk, kan Daleen Naude bel by 013 243 1434.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button