NewsBreaking News

Video: Skote klap in straat

Dit was Sondagmiddag soos die Wilde Weste op Middelburg toe daar geskiet is op ’n motoris.

Die skieter het sy nommerplaat afgeruk en weggejaag.

Teen Maandagmiddag het niemand nog inligting gehad wie die skieter was en wie die man was waarop daar geskiet is nie.

Die voorval het in Samora Machelstraat plaasgevind en verbygaande motoriste het gerem en platgeduik toe die skote in die middel van die straat begin klap.

Lees nog verwante stories hier:

Video: Skote klap in Tracers

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Caxton Reporter

Caxton Local Media’s readership remains the highest in the communities that it serves. The group has 123 newspapers with representation in the majority of provinces across the country and over 60 community news websites.
Back to top button