Nuusflits: Ligte vliegtuig verdwyn
'n Ligte vliegtuig het vanoggend in die onherbergsame Loskopdam omgewing verdwyn.

Die vliegtuig het net van die radar af verdwyn het ‘n lid van die soekgeselskap gesê.
Burgerlugvaart was op die toneel terwyk verskeie privaat vliegtuie aan die soektog deelneem.
Die Polisie bied ook ondersteuning.
‘n Ligte vliegtuig het ‘n paar jaar gelede in dieselfde omgewing neergestort en die lewe van een persoon geëis.
Vliegtuie het net voor elf by die Middelburg vliegveld gaan hervul voordat hulle verder gaan soek het.
Die vliegtuig was na wat verneem word vanaf Nelspruit onderweg.
Lees opvolg hier:
Update: Airplane still missing
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
