NewsBreaking News

(Video) Nuusflits: Haelstorm: miljoene rande se skade!

Daar word vermoed dat miljoene rande se skade Maandagmiddag aangerig is tydens ’n haelstorm en om die dorp.

Na wat verneem word het Dennesig en Gholfsig en plase in die omgewing die ergste deurgeloop.

Verskeie afdakke in Dennesig het weens die gewig meegegee en weet die Observer van ten minste drie voorvalle waar die afdakke op voertuie se dakke geval het.

Dit sluit onder andere in: mnr. PJ Naude in Koos de La Reystraat 32, me. Hettie Conradie in Steve Biko 80 en mnr. Kokkie de Kok om Steve Biko 80.

Tientalle huise is ook oorstroom.

• Die ys het só saamgepak op die teeroppervlakte in Dennesig dat verskeie motoriste in die ys vasgeval het. Selfs die joernalis het oppad na die uitbreiding in die ys vasgeval.

• Meegaande foto’s en videos wys die haelstorm en van die ys in die pad.

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button