News

Erge storm op pad

Die weerburo het pas ’n waarskuwing uitgereik vir erge donderstorms in Middelburg, eMalahleni en Belfast tussen 15:00 en 21:00.

• Daar was Maandagmiddag ’n haelstorm wat miljoene rande se skade in Dennesig, gedeeltes van Kanonkop, Gholfsig en Mhluzi aangerig het.

IMG-20151116-WA0052 (LL ZN)

Lees meer en sien nog foto’s hier:

(Video) – Haelstorm miljoene rande se skade

Haelstorm verwoes!

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

 
Back to top button